| Modulekode | JNS 310 |
| Kwalifikasie | Voorgraads |
| Fakulteit | Fakulteit Opvoedkunde |
| Module-inhoud | Energie en Verandering: Meganika, Gravitasie, Warmte, Elektrisiteit, Magnetisme Materie en Materiale: Atome, Elemente, Chemiese binding, Sure en Basisse, Redoks reaksies, Organiese chemie. Lewe en lewende dinge: Selle, Fotosintese, Respirasie, Genetika, Evolusie, Diversiteit, Mensbiologie, Ekosisteme.Die aarde en die ruimte: Samestelling van die aarde, Oppervlak van die aarde, Plaattektonika. Die son en die maan, Sterre. |
| Modulekrediete | 12.00 |
| Programme | |
| Voorvereistes | Geen voorvereistes. |
| Kontaktyd | 2 praktiese sessies per week, 2 lesings per week |
| Onderrigtaal | Afrikaans en Engels word in een klas gebruik |
| Akademiese organisasie | Wet, Wisk en Tegnologie-ond |
| Aanbiedingstydperk | Semester 1 |
Copyright © University of Pretoria 2025. All rights reserved.
Get Social With Us
Download the UP Mobile App